Not a photo, but another art form that I am passionate about. This is a painting done my my father, Charl Möller. Click here for a brief lesson showing the stages in the development of this fine depiction of a forgotten Citroën.
Dankie, ek sal aan hom die kompliment oordra. Sy werk is vir my van die beste (ek mag dalk 'n bietjie partydig wees...) Ek sal so met die tyd nog 'n paar werke hier opsit.
Wow! Pragtig! Jou Pa het duidelik talent. Maar dit hoef ek seker nie vir jou te se nie.
ReplyDeleteDankie, ek sal aan hom die kompliment oordra. Sy werk is vir my van die beste (ek mag dalk 'n bietjie partydig wees...) Ek sal so met die tyd nog 'n paar werke hier opsit.
ReplyDelete