This young didgeridoo player and his sister posed for these photos at the "Sovereign Embassy" in Musgrave Park in Brisbane. The "Sovereign Embassy" was one of the Aboriginal tent embassies, similar to the one that was established in Canberra in 1972. This tent embassy in Brisbane was dismantled by the police the morning after this picture was taken after a dispute between them and the Queensland Premier Campbell Newman.
Mooi fotos Mnr. Moller
ReplyDeleteHet daardie outjie gespeel sonder ophou? Ek bedoel, kon hy sirkulêr asemhaal?
Baie dankie. Ek was nogal beïndruk met die knaap - hy kon sirkulêr asem haal terwyl hy speel. Hy kon dit nie baie lank volhou nie maar was aansienlik beter as wat ek ooit sal wees! 'n Kollega van my het homself geleer hoe om hierdie instument te speel. Hy sê hy het geoefen deur met 'n strooitjie in 'n glas water te blaas tot hy dit kon regkry dat daar die heel tyd borrels is. Klink vir my na baie moeite - ek sal liewer net geniet om te luister hoe ander speel! :)
Delete