Nature is simply amazing - not only will it always try to survive, but in some cases it will thrive against all odds. I spotted these two trees in Brisbane, growing on the side of a wall about two stories high.
The same wall also hosted some ferns.


wow
ReplyDeleteNie net is die oorlewingsinstink van die natuur ongelooflik nie, maar ook die feit dat jy so oplettend is. Hoeveel mense het nie net hier verby gestap, sonder om dit raak te sien nie?
ReplyDeleteEk glo baie mense mis dit omdat dit so hoog op is - ek dink ek was net gelukkig om dit raak te sien :)
DeleteLewenslesse vanuit die natuur.
ReplyDeleteHier noem ons dit 'n rotsvy. Daar? 'n Muurvy miskien? Mooi gesien Reinhardt.