Ek moet erken dat die kamera die meeste van die werk hier gedoen het. Ek hou my kamera gewoonlik maar op die "P" mode, en los hom om alles automties te stel, behalwe vir die ISO wat ek cap op 1200 sodat ek 'n stadiger spoed kan kry vir die nagfoto's. Ek stel die shutter release ook op "continuous" sodat ek net kan aanhou neem, en gewoonlik is daar dan 'n klompie mooi aksiefoto's tussed die 20+ foto 's wat ek so op 'n slag sal neem :) Die ware kuns sal wees om sulke aksie met film vas te vang!
Wow! Watter stellings op die kamera het jy gebruik om hierdie aksiefoto's te neem, as ek nou jou kuns mag afvra?
ReplyDeleteDit sou ek ook wou weet :)
ReplyDeleteEk moet erken dat die kamera die meeste van die werk hier gedoen het. Ek hou my kamera gewoonlik maar op die "P" mode, en los hom om alles automties te stel, behalwe vir die ISO wat ek cap op 1200 sodat ek 'n stadiger spoed kan kry vir die nagfoto's. Ek stel die shutter release ook op "continuous" sodat ek net kan aanhou neem, en gewoonlik is daar dan 'n klompie mooi aksiefoto's tussed die 20+ foto 's wat ek so op 'n slag sal neem :) Die ware kuns sal wees om sulke aksie met film vas te vang!
DeleteDankie vir die detail. Daardie "continuous" opsie help nogal baie met aksiefoto's.
ReplyDelete