Photography helps people to see. -Berenice Abbott
Jinne, dit lyk so effe wetenskap-fiksieagtig. Ek dink die swart-en-wit werk baie goed vir hierdie foto.
Dis is omtrend so. Brisbane het baie van hierdie tipe kunswerke, en 'n groot verskeidenheid daarvan. Ek het iewers gehoor dat die ontwikkelaars met elke nuwe gebou wat opgaan 'n kunswerk moet skep. Dit maak vir 'n interessante stad.
Jinne, dit lyk so effe wetenskap-fiksieagtig. Ek dink die swart-en-wit werk baie goed vir hierdie foto.
ReplyDeleteDis is omtrend so. Brisbane het baie van hierdie tipe kunswerke, en 'n groot verskeidenheid daarvan. Ek het iewers gehoor dat die ontwikkelaars met elke nuwe gebou wat opgaan 'n kunswerk moet skep. Dit maak vir 'n interessante stad.
Delete