Friday, November 2, 2012

Brisbane Shapes

These interesting balls are located opposite the Brisbane City Council building on Queen steet.


2 comments:

  1. Jinne, dit lyk so effe wetenskap-fiksieagtig. Ek dink die swart-en-wit werk baie goed vir hierdie foto.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dis is omtrend so. Brisbane het baie van hierdie tipe kunswerke, en 'n groot verskeidenheid daarvan. Ek het iewers gehoor dat die ontwikkelaars met elke nuwe gebou wat opgaan 'n kunswerk moet skep. Dit maak vir 'n interessante stad.

      Delete