The Yuyuan Garden was constructed in 1577. I had the opportunity to visit these beautiful gardens while in Shanghai in 2009. The name translates to Garden of Peace, a very apt name.
Dit is nogal 'n besondere plek. Ek het daardie dag redelik vinnig deur gestap met die idee om later weer terug te gaan, en dit het nooit gebeur nie. Vandag is ek nogal spyt. Dis 'n besondere land, sal graag een dag daar wil gaan vakansie hou.
Hierdie Sjinese tuine is vir my besonders!
ReplyDeleteDit is nogal 'n besondere plek. Ek het daardie dag redelik vinnig deur gestap met die idee om later weer terug te gaan, en dit het nooit gebeur nie. Vandag is ek nogal spyt. Dis 'n besondere land, sal graag een dag daar wil gaan vakansie hou.
Delete